Die Suid-Afrikaanse Weermag het in ‘n verklaring die name bekendgemaak van die veertien soldate wat sedert verlede Vrydag in geweld met die M23 rebellegroep in die Demokratiese Republiek die Kongo ...
Duisende ANC-lede is by die Alexandra-stadion in Johanneburg byeen vir die provinsiale bestaansjaarvieringe. Dit volg na die aankondiging dat die ANC die hersamestelling van sy provinsiale leierskap ...
Eskom het aangekondig dat beurtkrag om sesuur vanoggend opgeskort is te danke aan noodreserwes wat voldoende aangevul is. Fase Drie beurtkrag is Vrydagmiddag vir die eerste keer in meer as tien maande ...
Die Minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi sê hy sal more met verteenwoordigers van die Amerikaanse regering vergader oor dié land se besluit om die befondsing van buitelandse hulporganisasies ...
Die busoperateur Putco het bevestig dat sy busdienste more volledig hervat sal word, na ‘n brandstigtingsaanval by verskeie Putco-depots in Mpumalanga Maandagaand. Volgens die polisie het ‘n groep ...
‘n Polisietaakspan het verlede maand in Limpopo en KwaZulu-Natal op vervalste goedere ter waarde van meer as 90-miljoen rand beslag gelê. ‘n Woordvoerder van die polisie, Amanda van Wyk, sê 37 ...
Die brand in Kogelbaai naby Kaapstad wat sedert Sondag woed is onder beheer gebring. Die brand het op Nuwejaar in Pringlebaai begin en in die rigting van Kogelbaai beweeg. Meer as agtduisend hektaar ...
Hamas het die laaste van drie gyselaars wat vandag vrygelaat word aan die Rooikruis oorhandig. Keith Siegel wat Israelse en Amerikaanse burgerskap het, is ‘n rukkie gelede in Gazastad vrygelaat. Twee ...